Liewe Madelein en Assistent

Ai, wat sou ons sonder julle gedoen het! Baie, baie dankie weereens dat julle ons so verdra het deur die proses en vir ons raad en gemoedsrus gegee het.

Mag ons Hemelse Vader julle ryklik seën!

Ons sal seker vanaand die “Sold” bordjie sien – almal moet kan sien hoe gou Madelein Properties ‘n huis verkoop! Die bure gaan verstom wees!. Dit voel nogsteeds so onwerklik… die Here was ons so genadig en ek wil elke keer trane in my oë kry as ek daaraan dink.

Baie liefde Van al die Stassens