Beste Madelein

Graag wil ons van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou weereens opreg te bedank vir die praktiese geskenkies wat jy aan die Seniors geskenk het as ‘n Kersgeskenk. Die Seniors hou baie daarvan aangesien die die meeste nou beter kontrole oor hulle medikasie kan hou. BAIE DANKIE vir die tyd wat jy en Chantel geneem het om die kersfees “crackers” vir die minderbevoorregtes te maak. Mag jou besigheid van krag tot krag groei.

Namens die bestuur van die Tygerberg Dienssentrum wens ons vir jou en Chantel ‘n vrolike Kersgety toe en ‘n voorspoedige 2015.

Vriendelike groete Patricia Ellis Tygerberg Dienssentrum vir Bejaardes en Mobiele Etes 30 Weimarstraat Parow