Beste Madelein

Namens die Tygerberg Meals on Wheels wil ons jou hartlik bedank vir die notaboekies wat jy geskenk het met die Kers-ete Funksie. Die boekies was regtig ‘n mooi en welkome geskenkie. Ons waardeer jou ondersteuning en wil die Here se rykste seën met jou besigheid en die familie toewens. Weer eens BAIE DANKIE.

Vriendelike groete Linda Louw Tygerberg Dienssentrum vir Bejaardes en Mobiele Etes 30 Weimarstraat Parow