Donasie van 'crackers'

19 Feb 2018

Goeiemore Madelein

Ek hoop jy het ‘n geseende naweek gehad.

Vreeslik baie dankie vir die donasie van die ‘crackers’. Ons waardeer dit opreg.

Mag jy ‘n heerlike warm dag geniet.

Vriendelike groete

Linda Louw

Tygerberg Dienssentrum vir Bejaardes en Mobiele Etes

30 Weimarstraat

Parow

0219394043 (Telefoon en faks)