Beste Madelein

Die Tygegerberg Dienssentrum personeeel wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou opreg te bedank vir die kers “crackers” wat jy aan die Seniors geskenk het asook die heerlike ontbyt wat ons gister oggend geniet het by die BLUE PETER HOTEL. Ons kan jou verseker dat ons dit baie geniet het en opreg waardeer.

Mag jy en jou gesin n gesëende Kerstyd he en mag jou besigheid van krag tot krag groei.

Vriendelike groete

Patricia Tygerberg Dienssentrum vir Bejaardes en Mobiele Etes Weimarstraat 30 Parow 0219394043