Graag rig ek die skrywe aan Madelein van der Merwe Properties

Ons kan haar hoog aanbeveel en ek staaf my redes hiertoe as volg;

Vanaf ons eerste oproep na haar kantoor, was ons met die mees proffesionele diens bedien.

Haar profesionelle benadering met die vertoon en verkoop van ons huis was van hoog staande gehalte

Ons was na elke besigtiging op hoogte gehou met die kommentaar van elke voornemende koper,wat ons baie waardeer het.

Ons huis is binne n maand verkoop, wat ek glo n rekord was, veral nou gedurende die epidemie.

Vanaf die eerste dag was sy ten alle tye in beheer van die situasie en het alles gereel wat daar te reel, was met die verkoop van ons eiendom.

Haar vriedelikheid en hulpvaardigheid teenoor haar verkoper en kopers is ook van hoogstaande gehalte.

Ons wens haar alle voorspoed toe vir die toekoms en ons gebede is, dat haar besigheid nuwe hoogtes sal bereik in 2021.

Beste mooi wense

Andre & Marie Muller Frankfort Straat 113 Parow