More Madelein

Ek moet dankie se dat jy bereid was om die “challenge” deur te sien.

Dit was darem n jaar van pyn en leiding vnadat ons besluit het ons gaan verkoop.

Sonder jou hulp deur al hierdie “bumps and bruises” die laaste paar maande, sou ek sekerlik opgegee het.

Baie dankie vir jou geduld, deursettingsvermoe en ondersteuning deur hierdie moeilike periode van n buitengewone huis verkoop.

Hoop jy het n wonderlike dag en naweek.

Kind Regards

Katrin Painczyk

Laboratory Manager: Specialised Diagnostics