From: Tygerberg Service Centre [mailto:info@tbergsc.org.za] Sent: Thursday, 25 May 2017 8:49 AM To: 'Madelein van der Merwe' madelein@madeleinproperties.co.za Subject: Baie Dankie

Goeie More Madelein

Kan nie glo dis amper die middel van die jaar en ons praat nou eers nie. Kan nie glo die tyd glip so vinnig verby nie. Ons wil jou weereens bedank vir die 800 “xmas crackers” wat jy vir ons seniors, minderbevoorregtes en voedingsprojekte gemaak het. Jy kan glo dat elkeen wat ‘n “cracker” ontvang het baie dankbaar was. Mag die res van die jaar vir jou ‘n goeie jaar wees en mag die Here jou seën in alles wat jy gee en doen aan jou medemens.

Vriendelike groete Patricia Ellis Tygerberg Dienssentrum vir Bejaardes en Mobiele Etes 30 Weimarstraat Parow