Deel ek nou my goed aan my kinders uit, of moet hulle wag totdat ek dood is

Hierdie waag, of kromgetrekte weergawes daarvan, kry ek alte gereeld van lesers. Hoekom baie mense so gretig is om hul goed uit te deel, weet ek nie. Die dood gaan kom, jou kinders kan rvag, jy hoef nie voor in die tou in te druk nie. Hier is'n paar redes om nie te gou bates uit te deel nie: Mense gaan nie in volgorde dood nie. Daar is nie sekerheid daarin om nou jou huis vir jou kind te gee met die veronderstelling dat jy lewenslank daar sal kan woon nie. As daardie kind voor jou sterf, is die huis in sy ofhaar boedel en as die oorlewende gade dit erf, is jy 'n bywoner by jou skoondogter of -seun. En al was alles maans.n en rose voor die tyd, is die kans op 'n nuwe liefde baie grcot. wat laat jou dink Nuwe Liefde gaan jou as deel van die pakket aanvaar? Wat gebeur as jy so siek raak dat jy versorging nodig het? Wie gaan betaal as jy reeds al jou besittings weggegee het? Bates wat aanjou behoort, byvoorbeeld 'n huis, kan verkoop en die geld bel6 word vir inkomste wat gebruik kan word om jou te onderhou in 'n versorgingsoord eerder as dat jy op kinders se nek moet gaan l€ en eintlik 'n irritasie vir huile en kleinkinders is. Hou liewer jou bates en jou selfrespek. Kom ons kyk uit 'n suiwer finansidle hoek hierna. Gee jy bates rveg, al is dit aan kinders, kom geskenkebelasting ter sprake. Die enigste "belastingaftrekking" wat jy het, is die RIOO OOO per jaar vrystelling. Op die res gaan jy 2O% geskenkebelasting betaal. Hou jy die'bates in jou boedel, het jy benervens die menslike faktore wat ek genoem het,'n boedelbelastingvrystelling van R3,5 miljoen op die netto boedel - dit is nadat siekbedkoste, administrasiekoste en dies meer betaal is - voordat belasting teen20% gehef rvord. En kapitaalwinsbelasting? As jy'n vaste bate vervreem - weggee ofverkoop - is dit onderhewig aan kapitaahvinsbelasting (KWB). As jy dit aan die kinders skenk, is sowel KWB as geskenkebelasting ter sake. By die dood kom KWB ook ter sprake, maar nie geskenkebelasting nie. En die KWB-aftrekking by die dood is R3OO OOO; in lewe net R3O OOO. En hereregte? Asjy'n vaste eiendom verkoop of skenk, is hereregte daarop betaalbaar (die een wat die eiendom lcy moet dit betaal). As die huis by die dood vered, is dit vrygestel van hereregte. Wat my bring by 'n ander belangrike finansidle oorweging. Moenie dink jy het nie meer daardie lewensdekkingpolis nodig en dit dan kanselleer nie. Lewensdekking was nog nooit bedoel om jou te bevoordeel nie, dit is daar om jou nageslag'n finansidle hupstoot te gee. Pleks van jou bates onder kinders verdeel, laat hulle liewer die premies op jou lewenspolisse oorneem. Hulle is tog die begunstigdes. Dit is tot hul voordeel. f Nico van Gijsen,'n gesefiifseerde finansiiile beplanner en belastingpraktbyn, is besturende direkteur van Finlac en'n lid van Fba. Lesers kqn nayrae aan hom stuur by Raad met jou Rande, Posbus 8422, tohannesburg 2OaO of nico@finlac. com ; T\vitt er : @N icowngij sen Gijsen