Beste Madelein

Graag wil ons van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou opreg BAIE DANKIE te se vir jou ondersteuning deur die jaar met ons projekte. Ons waardeer opreg alles wat jy vir ons doen baie dankie vir die 300 crackers wat julle aan ons geskenk het. Ons weet dat daar baie harde werk ingesit is om dit te maak. Dit het baie kinderharte bly gemaak by Tygerberg Hospitaal!! Ons wens jou ‘n voorspoedige 2016 toe en mag jou besigheid van krag tot krag gaan.

Baie dankie weereens!

Vriendelike groete Patricia Ellis Tygerberg Dienssentrum vir Bejaardes en Mobiele Etes 30 Weimarstraat Parow